Juanri Image Consultancy & Fashion Designer
Fashion designer Beauty Salon
Creating perfect harmony between uniquely designed bridal/evening wear and professional image consult Update description
Reviews
Updates (5)
Review Juanri Image Consultancy & Fashion Designer
Loading comments-box...
Updates from Juanri Image Consultancy & Fashion Designer
Juanri Image Consultancy & Fashion D. 2016-01-21
Een van my bruidjies se troue is op Troukoors! Gaan loer bietjie hier!! http://www.troukoors.co.za/2016/01/19/liefde- in-die-wynland/

Juanri Image Consultancy & Fashion D. 2016-01-11
Bietjie inspirasie vir al die bruidjies wat in 2016 trou! Loer bietjie hier: http://www.southboundbride.com/wedding-trends-for-2016/

Juanri Image Consultancy & Fashion D. 2015-12-23
Carli het self ook mode ontwerp gestudeer so toe sy my vra om haar trourok te maak was ek vreeslik opgewonde. Sy het 'n bloes met die mooiste kant vir my gebring en ons het die kant op die bodice gedeelte van haar rok gebruik. Ons het 'n sand kleur onder

Marli wou in haar ma se trourok trou wat natuurlik baie spesiaal is. Sy het by my opgedaag met 'n rok waarin sy en haar sussie gespeel het, met vreeslike pof mou en strikkies. Ons het van die moue met die strikkies ontslae geraak en die materiaal gebruik

Zana was vreeslik opgewonde om met my te gesels oor haar droomrok. Ons moes kies tussen klomp verskillende style en idees maar het op die ou einde besluit om haar rokkie sag en eenvoudig te hou maar so bietjie tekstuur in te bring deur die 'bodice' van s

Popularity of Juanri Image Consultancy & Fashion Designer
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Juanri Image Consultancy & Fashion Designer has a total of 78 visitors (checkins) and 839 likes.