Ń Bietjie Pamperlang
opens at 09:00 today
Local business
Skoonheids salon sluit in waks, naels , pedicure ,masserings en nog vele meer met n gemaklike atmosfeer ♡ Update description
Reviews
Updates (4)
Review Ń Bietjie Pamperlang
Loading comments-box...
Cathleen C. 2016-06-15
Ek het my Naels by Lezette gedoen en is vreeslik baie beindruk en het 2 maande gehou en is nog steeds mooi nodig net 'n vul an almal praat oor hoe...

Gemma B. 2015-11-06
My naels hou nou al twee weke en nie eers 'n chip nie(ek werk ook maar lekker rof met hulle) baie impressed - dankie! Sal jou enige tyd aanbeveel!

Sandra De Beer B. 2015-03-24
Baie rustige agtergrond musiek. Terwyl jy baie professioneel bederf word en daar geluister word presies hoe jy jou naels gedoen wil he. Beslis vir...

Hes M. 2018-05-11
Dankie vir my lekker koffie en vriendelikheid...sien volgende week...toonnaels en naels pragtig

Shena Brigitta S. 2018-04-29
I'll be back
I'll be back
Riana F. 2017-07-21
Lekkerste kuier ooit. Word somr dadelik n kop koffi aangebied. Danki vir al jul vriendlikheid en behulpsaamheid. Dis lekker om by jul in te gaan om...

Annelize van J. 2017-07-14
Lizette is amazing met naels. Sal haar enige tyd aanbeveel

Elna W. 2017-05-14
Nie alleen is Lizette en haar span wonderlike naelterapeute nie, koffie soo lekker en kuier net so lekker. Hulle pryse is ook sakpas pryse.

Amanda S. 2016-11-16
Lizette is die beste in hartenbos sal enage iemand aanbeveel om by haar naels

Lynette M. 2016-09-20
Lief julle oulike mensies soooo baie. Dankie vir die lekker gesels en my Awsome naels!!

Colette R. 2016-09-09
Lizette is die BESTE! Sal nooit ooit my naels by enige iemand anders doen nie!!

Chantel B. 2016-09-06
Beste plek ooit om jou neals te doen!!!
Beste plek ooit om jou neals te doen!!!
Nadia L. 2016-03-22
Rustige atmosfeer, vriendelike personeel, lekkerste koffie en borsvoedingsvriendelik wat vir my belangrik is!

Sonette N. 2015-03-26
Sal enige iemand aanbeveel om deur Lizette gepamperlang te word!!!♡

Anne-marie B. 2015-03-26
dankie julle was so groot bederf julle mag maar xxxx

Zante Van H. 2015-03-13
Beste plek om te gaan ontspan. Sy ken haar storie!!!*

Amanda M. 2015-02-15
Die naam se dit als! Met Lizette se sprankel en professionele uitkyk kan dit net n sukses wees. Pamperlang jou by beste Pamperlang.

Updates from Ń Bietjie Pamperlang
Popularity of Ń Bietjie Pamperlang
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in January:
Ń Bietjie Pamperlang has a total of 73 visitors (checkins) and 5086 likes.
16 reviews of Ń Bietjie Pamperlang.
Average grade
5
av 5.